
Mmusi Maimane gesels met Ruben Delmage by #SacredAssembly2016
Loading player...
GROOTfm 90.5 het regstreeks uitgesaai vanaf die #SacredAssembly2016 van Angus Buchan en Mmusi Maimane het die uitnodiging aanvaar om dit by te woon. Ruben Delmage het bietjie met hom gesels oor die rede hoekom hy dit bywoon.