
Pieter Koen op #SlatDiePad saam met Ruben Delmage
Loading player...
Pieter Koen het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te gesels oor sy nuwe album #KanNieVraVirMeer en het sommer hope pret gehad! Luister hier na die onderhoud