
JOHAN ACKERMANN - VUURVAS ONDERHOUD
Loading player...
Afrigter van die Leeus rugbyspan Johan Ackermann gesels met Tygerberg104FM. Ons praat oor die 2016 Curriebeker halfeinstryde, sy nominasies; Afrigter van die Jaar en Sportspan van die Jaar en sy passie vir die spel!