
REINHARDT HAMMAN - VUURVAS ONDERHOUD
Loading player...
Paralimpiese atleet en Goue Medalje houer Reinhardt Hamman kuier by Tygerberg104FM. Donderdag 15 September 2016 sal nooit weer dieselfde wees nie...die dag toe Reinhardt met 'n kniebesering en spies in hand op die veld stap en die hele Paralimpiese Spele aan sy pa en God opgedra het. Reinhardt se pa is in Maart 2016 oorlede en vandag na 'n ongelooflike afstand van 50.96m staan hy met die unieke goue medalje om sy nek!Ons is trots op jou! 🙏