
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Louis Leipoldt
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Louis Leipoldt 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Pieter Ferreira. Hoofleiers: Paul Sweers (Hoofseun) & Christelle Smit (Hoofdogter). Kunstenaar: Anders Orkes. Borg: Smiley van Farmcity Pierre van Reyneveld. Luister gerus hier hoe dit gegaan het!