
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Tuine
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Tuine 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Jan Swanepoel: Louis van wyk (Hoofseun) & Sonia Goss (Hoofdogter) Kunstenaar: Chris Else en Borg: Isa Carstens.