
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Lynnwood
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Lynnwood 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Steve Stolk. Hoofleiers: Christiaan Daniels (Hoofseun) & Nadia Fourie (Hoofdogter). Kunstenaar: Karlien van Jaarsveld. Borg: Rinie van Crisis On Call. Luister gerus hier hoe dit gegaan het!