
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van Wouw
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Anton van Wouw 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: MNR. Henning: Derick Pienaar (Hoofseun) Nicole Sutton (Hoofdogter) Kunstenaar: Jakkie Louw en Borg: FarmCity Pierre van Reyneveld. Nina se nuus was ook deel van die oggend en sy het omtrent almal se harte gesteel met haar oulike manier van nuuslees op so jong ouderdom.