
Gavin Edwards van The Voice SA op #SlatDiePad met Ruben Delmage
Loading player...
Ruben Delmage het met Gavin Edwards van The Voice SA gechat so op die vooraand van die aankondiging van die wenner van die heel eerste reeks van The Voice SA! Daar was ook so paar verrassings gewees want Ruben Delmage het op die lyn vir Barry Pretorius van Afrikaans is GROOT & Ghoema Toekennings en ook niemand anders as STEVE HOFMEYR homself gehad om te hoor wat hulle van Gavin dink! Gavin het ook kortliks met ons sy storie/getuiens gedeel!!! Luister hier hoe dit gegaan het!