
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Garsfontein
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Garsfontein 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Hoof: Mnr. Leon Bantjes. Hoofleiers: Kevin Coetzee (Hoofseun) & Lisa van der Westhuyzen (Hoofdogter). Kunstenaar: PJ Cruz. Borg: Isabel Roos van Isa Carstens. PJ Cruz het ook ingestem om vir Ruben Delmage kitaar te laat speel op sy treffer #SpoorloosVerdwyn! Luister gerus hier hoe dit gegaan het!