
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Hennopspark
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Laerskool Hennopspark 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het. Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Linda Schreuder. Hoofleiers: Alex Bond (Hoofseun) & Liandri van Dyk (Hoofdogter). Kunstenaars: Dirk van der Westhuizen & Heidi. Borg: Smiley van FarmCity Pierre van Reyneveld tak.