
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Centurion
Loading player...
GROOTfm 90.5 en ander borge gaan deur die loop van die jaar ons skole se gees en hartklop toets. Ons het by Hoërskool Centurion 'n draai gaan maak om te hoor hoe loop die gees daar by hulle! Hier is hoe dit gegaan het.
Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Jeanette van Staden
Hoofleiers: Dian Pohl (Hoofseun) & Carmen Swart (Hoofdogter)
Kunstenaar: Rymstoff
Borg: Akademia (Chris du Plessis - Hoof van Bemarking)
Onderhoude: Adjunk-Hoof: Mev. Jeanette van Staden
Hoofleiers: Dian Pohl (Hoofseun) & Carmen Swart (Hoofdogter)
Kunstenaar: Rymstoff
Borg: Akademia (Chris du Plessis - Hoof van Bemarking)