Terug na die toekoms: Sanlam Segment 01

Loading player...
So ek dink in die langtermyn as jy na hierdie aandeel kyk, is dit ’n baie bestendige aandeel en mens kan verwag dat jy oor die langtermyn nogsteeds baie groei kan kry - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante,
10 Sep 2015 English South Africa Business

Other recent episodes

Back to the future: Discovery Segment 19

[Discovery] has a very loyal client base, so they were able to extend it to other business models and turn those models on its head - Charl Bester, Kruger International
16 Jul 2015 5 min