CHOC ONDERHOUD - TATUM
Loading player...
Tatum (9) is deur erge trauma nadat sy en haar ma deur die familie verstoot is in die tyd van haar kanker. Die enkelmamma wat oorspronklik van Ceres is, moes ook haar werk opgee om vir haar dogter by te staan.
• Tatum is ‘n 9-jarige meisie van Kaapstad wat gediagnoseer is met kanker.
• Sy moes ‘n groot nood operasie ondergaan.
• Hulle moes hulle huis los en het na CHOC toe gegaan vir bystand, omdat hulle familie teen die operasie was, weens gelowige oortuigings.
• Haar ma het saam met haar gebly en het vir lank geen ondersteuning ontvang van hulle familie nie.