CHOC ONDERHOUD - DANIËL

Loading player...
Die Booysen egpaar het albei hulle werke verloor toe hulle enigste dogter, Daniël op 5 jaar oud met kanker gediagnoseer is.
• Daniël wat destyds met klierkanker gediagnoseer is, is nou 12 en gaan steeds gereeld vir chemo-behandeling by die Tygerberg hospital
• Die gesin is van die Paarl afkomstig, en weens die feit dat hulle in die platteland gewoon het, is hulle deur CHOC bygestaan
• CHOC was vir die gesin `n familie weg van die huis af. Die mamma-Diane gaan kuier steeds gereeld by die huis wat vir haar soos familie geword het.
22 Jul 2015 English South Africa TV & Film

Other recent episodes

Gerald and Retired NASA Astronaut Nicole Stott

Retired NASA Astronaut Nicole Stott is a woman who spent more than 100 days in space and worked on the international Space Station. Gerald catches up with her about some of her out of this world experiences
18 May 2023 15 min