CHOC ONDERHOUD - JUAN
Loading player...
Die 18-maande oue seuntjie van Graaff Reinet is vroeg in sy lewe met nier-kanker gediagnoseer. Sy ma, wat `n onderwysstudent is, moes vir eers haar studies staak om vir hom te kan bystaan, waar hulle in die Plumstead CHOC huis, gehuisves word.
• Juan is ‘n 18-maande oue seuntjie van Graaff Reinet, gediagnoseer met kanker (niere) en ontvang tans chemo behandeling.
• Sy oumas maak op die oomblik beurte om by hom te bly.
• Hy moet een keer ‘n week behandeling ontvang en dus moet hulle elke week na die hospital toe reis en terug.