
Henry Pike (Kraakvars Klanke)
Loading player...
Henry Pike, wenner van Tygerberg 104fm se Gospel Talent Search 2014, het Saterdag 27 Junie ‘n verdere twee splinternuwe gospel liedjies – “Ek is altyd daar” en “This is Amazing Grace” - op die luggolwe van Tygerberg 104fm geloods. Aanbieder Ettienne Smith gesels met Henry in die program Kraakvars Klanke oor dié opwindende nuwe seisoen in sy lewe