Avonturier Riaan Manser het al man alleen die kontinent van Afrika se kuslyn aangedurf op 'n fiets en verskeie ander avonture ondergaan. Hy vertel vir ons hoe deur middel van sy Geloof hierdie situasies aanpak.
Deon en Karin du Toit van Huweliksfokus & Liezel van der Merwe van Intiem kuier op die GrootTrek as ons eerste gaste om te bespreek hoe ons die Huwelik weer 'n gelukkige plek te kan maak.
Ryan Blumenthal is 'n forensiese patoloog en een van net 80 in die land wat verantwoordelik is vir nadoodse ondersoeke. Sy nuwe boek "Outopsietafel" deel hy sy persoonlike staaltjies en ook gee ook insig in wat Suid-Afrika anders maak in die veld as enige ander plek in die wêreld.
Het jy al gehoor van 'n Talentverkrygingspesialis? Doepie en Nina gesels met Carmelize Kruger van Werkie om meer uit te vind oor die beroep, in 'n Dag in die lewe van…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.