Jaco Strydom - Glo al sien jy nie

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Glo al sien jy nie.”
22 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

Godsightings - when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness
25 Apr 1AM 10 min

SA Weermagvereniging projekte

Janine van Niekerk gesels met Johann du Preez (Nasionale voorsitter van die SA Weermagvereniging), Willie du Plooy en Adriaan van der Westhuizen oor die Weermagveterane se Projek “Fish Eagle” asook hulle Rooivalk projek wat eersdaags afspeel.
24 Apr 2AM 19 min

Andre en Lizzy Venter hengel vir Jesus

Janine van Niekerk gesels met twee van ons luisteraars, Andre en Lizzy Venter. Hulle het ‘n passie om die hengel gemeenskap te bereik met die evangelie, en dan sien hulle ook die nood raak wanneer hulle met mense gesels.
23 Apr 1AM 16 min

Lynette Beer: luister eers

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Luister eers” met Job as die perfekte voorbeeld.
24 Apr 1AM 5 min