Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025
Loading player...
ποΈ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! π
Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van Ε splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en Ε unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir Ε groot aantal studente.
Luister saam om meer te hoor oor die besluit om Ε kampus in die Paarl te vestig, die besondere fasiliteite wat ingerig word, en hoe Akademia voorberei vir die toekoms. π π Vind uit meer: www.akademia.ac.za om jou aansoek in te dien.
#MyAkademia #Studietuiste #DoenAansoek