
Avril gesels met Reinhard du Plessis ,Hoof Bestuurder Bemarking by die ATKV
Loading player...
Avril gesels met Reinhard du Plessis ,Hoof Bestuurder Bemarking by die ATKV oor hul 20% afslag op alle akkommodasie vir 2 nagte vir die skool vakansie vanaf 28 Maart tot 5 April asook van die twee opkomende langnaweke in April waar jy 5% afslag kan kry as jy aanlyn bespreek