Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.

Loading player...
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.”
19 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jopie Coetzee vier die Paasgebeure

Charles van Onselen gesels met Jopie Coetzee. Sy boek “Aangeraak in die maelstrom van die Paasgebeure” is so pas omskep na ‘n luisterboek vir blindes en siggestremdes. Ons gaan met hom gesels oor sy eie getuienis en die storie agter sy boek
10 Apr 10AM 20 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
9 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories: Die booswig

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Booswig”…
10 Apr 11AM 5 min