Getuienis van oom Rocky Rubert wat sy eie ma doodgemaak het

Loading player...
Baksteen Coetzee vertel ons van Rocky Rubert se getuienis wie sy eie ma dood gemaak het weens dwelms misbruik en bendes. Vandag is sy verhouding met Jesus 'n voorbeeld vir ons almal.
9 Feb English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Getuienis

Juanita en Peter Palmer gesels met Pieter oor hoe Die Getuienis groep ontstaan het. Mense reg oor die land deel hulle getuienisse op die Getuienis se Facebook en Youtube blad.
6 Apr 15 min

Ezra outreach project

Pearl Scheltema shares her testimony of how God provided, beyond expectation, for an outreach projects done by her company to the less fortunate.
30 Mar 15 min

EK het 40 dae gevas vir genesing

Heleen Blaauw deel met ons haar ervaring hoe haar toewyding aan God deur vas haar genees het van 'n ongeneesbare siekte.
23 Mar 17 min