Bizskoops - 13 Februarie 2025
Loading player...
Op die program vandag:
# Sanral kondig verhoging in toltariewe aan
# Kenners voorspel dat brandstofheffings in vanjaar se begrotingsrede kan verhoog
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die huidige internasionale politiek op die Suid-Afrikaanse ekonomie
# In internasionale sakenuus... Coca-Cola gaan moontlik meer plastiekbotteltjies verkoop weens President Donald Trump se 25 persent invoerbelasting op alle staal en aluminium wat die VSA binnekom
#In beleggingsnuus… Batebestuurders is positief oor Suid-Afrika se aandele vir vanjaar
En ons gesels ook met Christina Louw van Green Cape en een van die outeurs van die 2025 Water en hernubare energie markintelligensieverslae wat in Maart vrygestel sal word.