Hoekom verouder die liggaam elke dag? Hoekom lyk dit asof sekere mense vinniger ouer word as ander? Wat gebeur? Hierdie week gesels Estie Schreiber oor Oxiproven. Oxiprovin is bekostigbaar en sonder voorskrif beskikbaar by jou naaste apteek. Besoek www.oxiprovin.co.za vir meer inligting of kontak haar per e-pos by info@sanatural.co.za indien…
Johan Bronkhorst is ‘n inwoner van Swakopmund en hy het hierdie jaar sy 20ste Twee Oseane Marathon gehardloop. Daarvoor het hy ‘n spesiale toekenning gekry en het met Jean-Louis Knouwds gesels vanuit Kaapstad.
Hierdie week gesels Estie Schreiber oor kroniese pyn en inflammasie in die spiere, gewrigte en ligamente. ThreshHold tablette en jel mag dalk net die antwoord wees. ThreshHold is beskikbaar by apteke landswyd. Besoek www.threshhold.co.za vir meer inligting of kontak haar per e-pos by info@sanatural.co.za indien jy enige navrae het.
Anneri Luck, belasting mededirekteur by PWC, het vanoggend op Kosmos 94.1 gesels oor die begroting wat gistermiddag deur die Finansminister ter tafel gelê is. Vir ‘n kundige mening oor die 2025/2026 begroting luister gerus na die podsending.
Hierdie week gesels Estie Schreiber oor die spysverteringsstelsel. Van slegte asem tot 'n spoelmaag of hardlywigheid. Pyn, krampe en die moeite om sekere kosse te eet, is 'n daaglikse stryd vir sommige mense. A Vogel se Molkosan mag dalk net die antwoord wees. 99 jaar vertrou die wêreld al op…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.