Delf Steeds Dieper - 7 Feb 2025
Loading player...
Vandag se program word geopen met die kosbare Godsman Hugo van Niekerk. Hy leer ons in hierdie bydrae oor die verhouding tussen man en vrou. Hoe staan ons voor ons Vader-God teenoor mekaar?
Daarna kom Jamie en Lea Peters aan die beurt, twee mense uit die VSA wat reeds jare lank in verskeie Afrika lande die Evangelie verkondig!
Nita Orsmond is ‘n dame wat met ‘n opwindende nuwe projek vorendag gekom het – ‘n digitale vroue tydskrif met die naam “Punt”. Luister. Leer en volg gerus op!
Elizabeth Jordaan sluit andermaal die program af met nog kosbare inligting oor die Godsman Andrew Murray. Moenie hierdie bydrae van Delf Steeds Dieper misloop nie!!