
Wynand du Preez - afhanklikheid vir Finansies
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Afhanklikheid van God vir finansies” uit Mattheus.