
BLY BOER | 'Die dag toe ek my eie lewe wou neem' - Dean Barnard
Loading player...
Dean Barnard, die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, praat kaalvuis oor sy stryd met depressie en angs, en oor die dag toe hy besluit het om sy eie lewe te neem.