
Ds Janlu Kuyler - Openbaring oor Laodisia
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3:14-22 waar Hy praat met die Gemeente van Laodisia