Bizskoops - 23 Januarie 2025
Loading player...
Op die program vandag:
# Inflasie het effens gestyg in Desember
# Mynbouproduksie het in November met nul-komma-nege persent afgeneem
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die moontlike invloed van Donald Trump se tweede termyn op die Suid-Afrikaanse ekonomie
# In internasionale sakenuus... OpenAI werk saam met Oracle en Softbank om kunsmatige intelligensie 'n hupstoot te gee.
# In beleggingsnuus…. Naked het meer as 700 miljoen rand in sy jongste fondsinsamelingsronde ingesamel
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die matriekuitslae en Gauteng wat bankrotskap in die gesig staar