Truth Thursdays Ep6: Pas ons of pas ons nie - Hoe het ek dit met jou?
Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Madeleen Steenkamp, 'n kliniese sielkundige, oor of dit regtig saak maak dat jy en jou maat perfek "pas" of nie. Is verhoudings werklik gebaseer op kompatibiliteit, of is daar ander belangrike faktore wat 'n suksesvolle verhouding bou? Madeleen deel insig oor wat werklik saak maak in die dinamika van verhoudings.