GESONDHEIDSAKE: Vitmaniene en minerale 08 Januarie 2025

Loading player...
Terug Skool Toe en Terug Werk Toe – Hoe om jou Immuunstelsel te Ondersteun 🌟 Die begin van β€˜n nuwe jaar bring dikwels ekstra stres saam met griepseisoen, wat dit noodsaaklik maak om jou gesondheid en immuunstelsel prioriteit te maak. πŸ’ͺ In hierdie episode deel Bianca en Danny slim wenke oor hoe jy jou liggaam voedingsgewys kan ondersteun om hierdie uitdagende tyd te hanteer.
βœ… Die belangrikheid van β€˜n gesonde dieet en leefstyl
βœ… Hoe aanvullings kan help om leemtes te vul
βœ… Die "polsmetode" en hoe om dit slim in te span
βœ… Waarom persoonlike advies van β€˜n gesondheidskenner jou beste gids is
Luister nou en leer hoe jy jou liggaam sterk en veerkragtig kan hou vir wat 2025 ook al mag inhou! 🎧✨
8 Jan Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake - Te min eet maak jou vet - 19 Desember 2024

πŸ’‘ Hoekom maak MIN eet jou vet? Danny gesels met Gerda oor die verrassende waarheid agter hierdie stelling – en hoekom wanneer en hoe jy eet, so belangrik is. 🍽️ Dan delf ons ook in die funksie van kos, basale metabolisme, en hoe jou liggaam kalorieΓ« verbrand, selfs wanneer jy…
19 Dec 2024 13 min

GESONDHEIDSAKE: Wanpersepsies oor Medikasie - 11 Desember 2024

Gerda van Hartenbos Apteek gesels oor interessante wanpersepsies wat sy oor die jare by kliΓ«nte opgetel het. Van die regte manier om anti-inflammatoriese medikasie te gebruik, tot algemene foute wat ons almal maak met medikasie op 'n leΓ« maag – hierdie gesprek is vol waardevolle wenke en feite. πŸ’ŠLuister gerus…
11 Dec 2024 11 min

Gesondheidsake - Nappy Rash, 04 Desember 2024

Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit? Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en β€˜n paar goeie wenke.
4 Dec 2024 11 min