Kus tot kruin 02 Januarie 2025
Loading player...
πΏ Maak 2025 'n jaar van aksie vir ons omgewing! π
Sluit aan by SFM Streek Radio elke Donderdag om 11:30. Vandag sluit Fred die jaar 2024 af met noodsaaklike omgewingswaarskuwings en inspirerende versoeke om van 2025 'n bewaringsjaar te maak. π±
Saam kan ons die Tuinroete bewaar en keer dat dit in 'n "Puinroete" verander. π Luister in en word deel van die oplossing!
π» SFM Streek Radio β Jou stem in bewaring.