#DieGrootTrek - Thys van zyl gesels Grootgeld en sy nuwe boek

Loading player...
Elke laaste Dinsdag van die maand kom kuier Thys van Zyl by ons om oor alles GrootGeld te gesels. Hy het 'n nuwe boek uit wat hy geskryf het saam met Robby Kojetin. Die boek genaamd "Parallel Summits" trek die vergelyking tussen hoe jy moet voorberei om 'n berg soos Everest te klim en hoe daai prinsiepe dieselfde is as wat jy moet toepas op jou finansiele sake.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#DieGrootTrek - Stellenbosch Mafia

Pieter Du Toit is n bekende Politiese Joernalis en het al 'n hele paar boeke geskryf oor die politiek en die misbruik van mag. Sy boek "Die Stellenbosch Mafia" is reeds in 2018/2019 geskryf en uitgegee maar is nou herwerk om nuwe inligting in te sluit.
4 Feb 36 min

#DieGrootTrek - Klein Paradys wenners

Lee-ann en Johan Gerber is die wenners van Seisoen 1 van Kyknet se reeks Klein Paradys. Hulle vertel vir ons van die uitdagings wat hulle beleef het oor die maand wat hulle gewerk het aan hulle "Mikro-woning" en van die beste oomblikke en hoekom almal self moet begin DIY by…
31 Jan 26 min