Ps Japie Venter - Hou buite hou binne

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hou buite hou binne” uit MATTEUS 5:8 NLV
“Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien.”
12 Nov 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Retief Burger: die evangelie

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n hart vir verlorenes. Hy deel die evangelie soos hy dit self ook ontvang het.
15 Apr 11AM 4 min

Wynand du Preez - Rus en wysheid in onsekerheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Rus en wysheid in onsekerheid uit Matt 11:28
15 Apr 10AM 4 min

Jopie Coetzee vier die Paasgebeure

Charles van Onselen gesels met Jopie Coetzee. Sy boek “Aangeraak in die maelstrom van die Paasgebeure” is so pas omskep na ‘n luisterboek vir blindes en siggestremdes. Ons gaan met hom gesels oor sy eie getuienis en die storie agter sy boek
10 Apr 10AM 20 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
9 Apr 11AM 5 min