Delf steeds dieper - 27 Sept 2024

Loading player...
Elizabeth Jordaan vertel verder van die invloed wat Andrew Murray Junior in SA gespeel het. Hierdie vertellinge laat mens verstaan hoe kerkskeuring in daardie dae plaasgevind het. Dit gee ons selfs insig in die kern verskille tussen denominasies wat ons steeds beleef.
Amanda Swanepoel gesels al die pad uit die Kaap oor die wonder van die KONINKRYK van ons Vader en dat Hy dit volgens spesifieke beginsels bestuur. LUISTER en LEER sodat ek en jy ook beter aansluiting kan vind by hierdie koninkryk wat nooit verander nie
27 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die belangrikheid van doelwitte stel en fokus op God

Elsa van Wyk en haar man woon tans in Vryburg in Noord-Wes. Oor die afgelope jare het ons Vader haar opgerig om nie net vir haarself nie, maar ook ter wille van ander, fokus op Hom te plaas. Sy gesels oor die belangrikheid daarvan om vir jouself doelwitte te stel…
10 Jan 1 hr 30 min

Wat hou 2025 vir jou in?

Wanneer 'n nuwe jaar aanbreek wonder ons dikwels - wat sou hierdie jaar inhou!? Dit is wanneer ons nooit moet vergeet dat ons Hemelse Vader reeds weet... Ter wille van ons Vader se "WEET", draai ons in hierdie aanbieding na Hom toe om raad te gee vir 2025. Behalwe dat…
3 Jan 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 27 Des 2024

Kom stap gerus saam deur 'n stuk van Nostalgie-laan! Luister weer na Oom Willie Marais en Lisbe Visser uit die argief, ook Izak Coetzee en Elizabeth Jordaan wat vanjaar Vader se waarheid met ons gedeel het in Delf Steeds Dieper. Mag hierdie inhoud jou seën!
27 Dec 2024 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 13 Des 2024

Careen Visagie leer ons meer oor die invloed wat kos en spesifieke soorte kos soos suiker en gluten, op ons gesondheid het - maar meer nog, ons vermoë om te konsentreer en selfs te onthou. As ons regtig begeer om die stem van ons Vader suiwer te hoor, moet ons…
13 Dec 2024 1 hr 36 min