Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 15 Julie 2024

Loading player...
Deon en Karin gesels vandag met Annegret Carstens (sy noem haarself “die dopper-meisie met die tatoes) Haar ouers se egskeiding in haar tienerjare het haar ‘n sagte teiken gemaak van ‘n onderwyser wat haar nader gelok het en eventueel het Annegret uit haar ouerhuis getrek en by die onderwyser ingetrek waar sy deur manipulasie, geïsoleer was en amper gevange gehou vas vir ‘n tyd. Die Here het ingegryp en sy jon ontsnap, nog uitdagings het gevolg, maar vandag is sy ‘n pragtige jong enkel mamma wat getuig van die goedheid van die Here.
15 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

God gebruik gewone mense

Deon en Karin gesels vandag weer met Ps Rene Changuion oor hoe God van gewone mense leiers maak
7 Apr 1 hr 21 min

Die Liefde

Deon en Karin gesels vandag oor "Die Liefde". Lering: interessante vrae word beantwoord
31 Mar 1 hr 23 min

Emosionele bagasie en onkunde kan chaos veroorsaak!

Deon en Karin gesels vandag met George en Tilla Enslin oor hul ervaring in hul eie huwelik waar emosionele bagsie en onkunde chaos veroorsaak het en die pad van herstelling Lering: evalueer of dit tyd is vir verandering en hoe?
24 Mar 1 hr 23 min

Oppas vir klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!

Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel.  ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye.  Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy…
17 Mar 1 hr 25 min