‘Koelbloedig’ | Tweesnydende tegnologieswaard kan misdaad aanhelp of verhinder

Loading player...
Luister gerus saam oor hoe tegnologie tot voordeel van ondersoeke en die stryd teen misdaad kan wees, maar ook hoe dit tot nadeel van Jan Alleman en selfs die polisie se pogings kan wees en wat jy kan doen om ’n aanlyn lokval vroegtydig uit te snuffel.
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa True Crime · Daily News

Other recent episodes

Koelbloedig | Van beïnvloeder tot tronkvoël

Vir dié episode van Koelbloedig delf Mariska Nanni ʼn bietjie dieper in die kindermishandelingsaak wat nie net skokgolwe deur die VSA gestuur het nie, maar die ganse wêreld.
20 Feb 15 min

‘Koelbloedig’ | Moeisame pad tot vergifnis ná Vaalharts-plaasmoord

Vir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Heidi Taljaard oor die moord op haar ouers, Dan en Breggie Brand, en haar sussie, Elzabie Brand, op hul plaas in Vaalharts in die Noord-Kaap. Sy praat onder meer oor die impak wat dit op hul hele familie gehad het, die…
5 Dec 2024 21 min