‘Koelbloedig’ | Episode 1: Die stories wat moordtonele vertel

Loading player...
Wessie van der Westhuizen ʼn onafhanklike ballistiese deskundige en uitvoerende hoof van Wesco Forensic Services vertel onder meer van sy betrokkenheid as deskundige by die Retief Liebenberg-saak, ʼn pa van Benoni aan die Oos-Rand wat vir die moord op sy dogter se vriend, Poena Visser, en dié se pa, Dewaldt, teregestaan het.
Van der Westhuizen praat ook oor die belangrikheid van forensiese bewyse in misdaadondersoeke, hoe dit ingesamel en uiteindelik verwerk word.
11 Jul 2024 Afrikaans South Africa True Crime · Daily News

Other recent episodes

Koelbloedig | Van beïnvloeder tot tronkvoël

Vir dié episode van Koelbloedig delf Mariska Nanni ʼn bietjie dieper in die kindermishandelingsaak wat nie net skokgolwe deur die VSA gestuur het nie, maar die ganse wêreld.
20 Feb 15 min

‘Koelbloedig’ | Moeisame pad tot vergifnis ná Vaalharts-plaasmoord

Vir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Heidi Taljaard oor die moord op haar ouers, Dan en Breggie Brand, en haar sussie, Elzabie Brand, op hul plaas in Vaalharts in die Noord-Kaap. Sy praat onder meer oor die impak wat dit op hul hele familie gehad het, die…
5 Dec 2024 21 min