Agra Draadloos Ep 116

Loading player...
Knopvel siekte het onlangs sy kop begin uitsteek, so hierdie week gesels PD bietjie daaroor. Fanie Cronje en Flip Du Plessis gesels ook bietjie saam die week, en PD gee meer inligting rondom veilings in die noorde sowel as suide van ons land.
9 Jul 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 144

Agra Safari Den het enige en alle visvang toerusting wat jy ooit kan benodig.
14 Apr 2 min

Episode 143

Agra Hyper in Lafrenz bied nou gratis swembad water toets dienste aan, en die maatskappy gesels oor hulle onlangse PMR toekennings.
8 Apr 2 min

Episode 143

Hierdie week gee Agra ons 'n opdatering oor hul halfjaar finansiële resultate.
7 Apr 1 min