
Brad and SeanJ geseels met die talentvolle Amanda Marais vat hande met Helmut Meijer op haar nuwe enkelsnit 'Ek en Jy'.
Loading player...
Brad and SeanJ geseels met die talentvolle Amanda Marais vat hande met Helmut Meijer op haar nuwe enkelsnit 'Ek en Jy'.. Sy vertel vir Brad and SeanJ oor die storie agter die vrystelling, en hoe haar Ma en Pa se stories uit hul verhouding die lirieke geïnspireer het.