
#15 ‘Die pad na selfbestuur’: Wie is ons?
Loading player...
In vandeesweek se hoofstuk van Flip Buys se boek, "Die pad na selfbestuur", bekyk hy die ou vraag: “Wie is ons nou werklik?” en “Wat is die Afrikaner?” Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié hoofstuk uit die boek.