#DieGrootTrek - Burgemeester Cilliers Brink (April)

Loading player...
'n Man van sy woord, Tshwane Burgemeester Cilliers Brink het weer kom inloer om vir ons op hoogte te hou van wat in ons stad aangaan en ook hoe ons kan betrokke raak om n verskil te maak.
26 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#DieGrootTrek - Outopsietafel deur Ryan Blumenthal

Ryan Blumenthal is 'n forensiese patoloog en een van net 80 in die land wat verantwoordelik is vir nadoodse ondersoeke. Sy nuwe boek "Outopsietafel" deel hy sy persoonlike staaltjies en ook gee ook insig in wat Suid-Afrika anders maak in die veld as enige ander plek in die wêreld.
8 Apr 35 min

#DieGrootTrek - Grant Lottering "IM-Possible"

Fietsryer, Grant Lottering, deel sy getuienis met Doepie en Nina. Na 'n fietsongeluk in 2013 het hy by die dood omgedraai en saam met die Here het hy die onmoontlike reggekry…
1 Apr 26 min