Bizskoops - 25 April 2024
Loading player...
Op die program vandag ... President Ramaphosa is positief oor die land se ekonomie.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor werksoek in Suid-Afrika.
In internasionale sake-nuus... Tesla het sy pryse weer in 'n aantal groot markte verlaag.
In beleggingsnuus, werkers het kanse om aandele in die maatskappye te besit waarvoor hulle werk.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die inflasie, die IMF se vooruitsigte en kuberveiligheid.