
Wat behels proses van omgewingsmagtiging vir grootskaalse projekte? (die tweede deel)
Loading player...
Ons hoor gereeld hoe gewild sonplase is en hoe boere probeer om oplossings te kry vir die voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika. Baie min word egter gesê oor die omgewingsmagtigingsproses wat verseker dat sonkragontwikkelings ooreenstem met ekologiese volhoubaarheid en bestaande regulering. Marélie Botha en Lisa de Lange, albei direkteure by Blue Crane Environmental, het die proses aan OFM Sakeuur verduidelik.