
Kus tot kruin - 'n Weeklikse Bewaringsinset - 14 Maart 2024
Loading player...
Fred gesels weer oor ons beminde/gehate Witdoodhaaie en die kontroversie wat heers tussen wetenskaplikes. Hy lewer verslag oor Conservancy Danabaai se aksies en wakker gemeenskappe wat omgewings omgeruimdhede rapporteer.