Bizskoops - 07 Maart 2024
Loading player...
Op die program vandag ... BBP het in die vierde kwartaal van 2023 toegeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die gevare en koste van obesiteit vir individue en die gemeenskap.
In internasionale sake-nuus... Brasilië se ekonomie groei met twee-komma-nege persent.
In beleggingsnuus, daar is hoop vir aandele in Suid-Afrika.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor beurtkrag, Suid-Afrika se stadige groei en oliebeskikbaarheid.