Bizskoops - 29 Februarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Besigheidslikwidasies het met 34-komma-ses persent toegeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor beloftes voor die verkiesing en beleidsonsekerheid.
In internasionale sake-nuus... Huispryse in China daal verder.
In beleggingsnuus, Besighede stel nie belang om in Suid-Afrika te belê nie.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die begrotingsrede en werkloosheidsyfers.