
Anette Rheeder gesels die week met mans oor die prostaat en hulp van A. Vogel se "Prostasan"
Loading player...
Na verlede week se program oor vroue in hul oorgangsjare, gesels ons die week met mans oor die prostaat en die spesifieke simptome wat mans mag ervaar, en natuurlik die natuur se oplossing, A. Vogel se "Prostasan" kapsules. A. Vogel se "Prostasan" is beskikbaar by apteke in Namibië. Jy is welkom om navrae per epos te rig aan: info@sanatural.co.za