Bizskoops - 22 Februarie 2024
Loading player...
Op die program vandag kyk ons na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede.
Ons loer in by die ekonoom Waldo Krugel om te hoor wat hy van die begrotingsrede gedink het.
In internasionale sakenuus, Europa se grootste bank, HSBC, het 'n styging van byna 80% in sy voorbelaste wins behaal.
In beleggingsnuus, Premier Panyaza Lesufi glo dat Gauteng steeds die beste plek is om jou geld te belê.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die Mededingingskommissie se mandaat, sukkelende vaste-beleggings en Japan se ineenstorting in 'n resessie.